7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”
30 mag u dan hoor vanuit die hemel, u woonplek,+ en u moet vergewe+ en aan elkeen gee volgens al sy weë,+ omdat u sy hart ken+ (want u alleen ken die hart van die mensekinders goed);+