6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+
50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+