Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+

  • Deuteronomium 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy weet vandag goed dat Jehovah jou God voor jou oortrek.+ ’n Verterende vuur is hy.+ Hy sal hulle verdelg+ en hy sal hulle voor jou onderwerp; en jy moet hulle uit hulle besitting verdryf en hulle gou vernietig, net soos Jehovah vir jou gesê het.+

  • Josua 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie,+ want ek het hulle in jou hand gegee.+ Niemand van hulle sal teen jou standhou nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel