Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+

  • Deuteronomium 28:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En al die volke van die aarde sal moet sien dat Jehovah se naam oor jou uitgeroep is,+ en hulle sal inderdaad vir jou bang wees.+

  • 1 Konings 8:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 mag u luister vanuit die hemel, u vaste woonplek,+ en u moet doen volgens alles waaroor die uitlander u aanroep;+ sodat al die volke van die aarde u naam kan leer ken,+ om u te vrees net soos u volk Israel, en sodat hulle kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.+

  • 1 Konings 18:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En op die tyd+ dat die graanoffer gebring word, het die profeet Eliʹa begin nader kom en gesê: “O Jehovah, die God van Abraham,+ Isak+ en Israel,+ laat dit vandag bekend word dat u God in Israel is+ en dat ek u kneg is en dat ek deur u woord+ al hierdie dinge gedoen het.

  • 2 Konings 19:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

  • Psalm 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “GEE toe en weet dat ek God is.+

      Ek sal verhef word onder die nasies,+

      Ek sal verhef word op die aarde.”+

  • Jesaja 52:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Jehovah het sy heilige arm voor die oë van al die nasies ontbloot;+ en al die eindes van die aarde sal die redding van ons God sien.+

  • Daniël 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En deur my word ’n bevel uitgevaardig+ dat enige volk, volksgroep of taal wat enigiets verkeerds teen die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo sê, in stukke gekap moet word,+ en sy huis moet in ’n openbare gemakhuisie verander word,+ aangesien daar geen ander god is wat kan verlos soos dié een nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel