2 Kronieke 20:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+ Psalm 46:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Spreuke 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+
15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+
31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+