31 En ná hom was daar Samgar,+ die seun van Anat, en hy het die Filistyne,+ seshonderd man, met ’n veedrywerstok doodgemaak; en ook hy het Israel gered.+
22 En op die dag van oorlog was daar nie ’n swaard+ of ’n spies te vinde in die hand van enigeen van die manskappe wat by Saul en Joʹnatan was nie; maar daar kon een gevind word wat aan Saul+ en aan sy seun Joʹnatan behoort het.
47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+