2 Samuel 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+
18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+