1 Konings 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit,+ hom verhef+ en gesê: “Ék sal as koning heers!”+ En hy het vir hom ’n strydwa laat maak met ruiters en vyftig man wat voor hom uit hardloop.+
5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit,+ hom verhef+ en gesê: “Ék sal as koning heers!”+ En hy het vir hom ’n strydwa laat maak met ruiters en vyftig man wat voor hom uit hardloop.+