Filippense 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+ Hebreërs 11:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+
34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+