Deuteronomium 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Jehovah sal jou inderdaad die kop maak en nie die stert nie; en jy sal net bo wees,+ en jy sal nie onder wees nie, omdat jy die gebooie+ van Jehovah jou God bly gehoorsaam, wat ek jou vandag beveel om te bewaar en uit te voer. 2 Samuel 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Dawid het Hadadeʹser,+ die seun van Rehob, die koning van Soba,+ verslaan terwyl hy gegaan het om sy mag aan die Eufraatrivier+ te herstel. Psalm 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vra my,+ sodat ek nasies as jou erfdeel kan gee+En die eindes van die aarde as jou besitting.+ Psalm 60:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moab is my waspot.+Op Edom sal ek my sandaal werp.+Oor Filisteʹa sal ek triomfantlik uitroep.”+
13 En Jehovah sal jou inderdaad die kop maak en nie die stert nie; en jy sal net bo wees,+ en jy sal nie onder wees nie, omdat jy die gebooie+ van Jehovah jou God bly gehoorsaam, wat ek jou vandag beveel om te bewaar en uit te voer.
3 En Dawid het Hadadeʹser,+ die seun van Rehob, die koning van Soba,+ verslaan terwyl hy gegaan het om sy mag aan die Eufraatrivier+ te herstel.