2 Samuel 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En in die dae van Dawid was daar ’n hongersnood,+ drie jaar lank, jaar na jaar; en Dawid het die aangesig van Jehovah geraadpleeg. Toe het Jehovah gesê: “Op Saul en op sy huis is daar bloedskuld, omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+
21 En in die dae van Dawid was daar ’n hongersnood,+ drie jaar lank, jaar na jaar; en Dawid het die aangesig van Jehovah geraadpleeg. Toe het Jehovah gesê: “Op Saul en op sy huis is daar bloedskuld, omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+