32 Dit was die geregistreerdes van die kinders van Israel volgens die huis van hulle vaders; al die geregistreerdes van die kampe volgens hulle leërs was seshonderd-en-drieduisend-vyfhonderd-en-vyftig.+
23 En Dawid het nie die getal van dié van twintig jaar en jonger opgeneem nie, want Jehovah het beloof om Israel soveel soos die sterre aan die hemel te maak.+