18 En wat Jehovah se engel betref, hy het Gad+ aangesê om vir Dawid te sê dat Dawid moet opgaan om vir Jehovah op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet,+ ’n altaar op te rig.
3Uiteindelik het Salomo die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy vader Dawid verskyn het,+ op die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.