2 Samuel 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek na een van die stede van Juda opgaan?” Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Gaan op.” En Dawid het gesê: “Waarheen sal ek opgaan?” Toe het hy gesê: “Na Hebron.”+ 2 Samuel 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe Abner by Dawid in Hebron kom, en twintig man saam met hom, het Dawid vir Abner en vir die manne wat by hom was, ’n feesmaal klaargemaak.+
2 En daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek na een van die stede van Juda opgaan?” Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Gaan op.” En Dawid het gesê: “Waarheen sal ek opgaan?” Toe het hy gesê: “Na Hebron.”+
20 Toe Abner by Dawid in Hebron kom, en twintig man saam met hom, het Dawid vir Abner en vir die manne wat by hom was, ’n feesmaal klaargemaak.+