1 Kronieke 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Na verloop van tyd het al die Israeliete+ by Dawid in Hebron+ bymekaargekom en gesê: “Kyk! Ons is u been en u vlees.+ 1 Kronieke 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En dit was die getalle van die hoofde van dié wat vir die leër toegerus was wat na Dawid in Hebron+ gekom het om die koningskap+ van Saul op hom oor te dra volgens Jehovah se bevel.+
11 Na verloop van tyd het al die Israeliete+ by Dawid in Hebron+ bymekaargekom en gesê: “Kyk! Ons is u been en u vlees.+
23 En dit was die getalle van die hoofde van dié wat vir die leër toegerus was wat na Dawid in Hebron+ gekom het om die koningskap+ van Saul op hom oor te dra volgens Jehovah se bevel.+