2 Samuel 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En jou huis en jou koninkryk sal beslis tot onbepaalde tyd voor jou bestendig wees; jou troon sal tot onbepaalde tyd stewig gevestig word.”’”+ 1 Kronieke 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Dawid het te wete gekom dat Jehovah hom stewig bevestig het+ as koning oor Israel, want sy koningskap is weens sy volk Israel hoog verhef.+ Psalm 41:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hieraan weet ek dat u behae in my het,Omdat my vyand nie triomfantlik oor my uitroep nie.+ Psalm 89:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Met wie my hand bestendig sal wees,+Wat my arm ook sal versterk.+
16 En jou huis en jou koninkryk sal beslis tot onbepaalde tyd voor jou bestendig wees; jou troon sal tot onbepaalde tyd stewig gevestig word.”’”+
2 En Dawid het te wete gekom dat Jehovah hom stewig bevestig het+ as koning oor Israel, want sy koningskap is weens sy volk Israel hoog verhef.+