1 Samuel 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat ons heer asseblief u knegte voor u bevel gee dat hulle ’n geoefende+ harpspeler+ moet soek. En wanneer God se slegte gees oor u kom, moet hy met sy hand speel, en dit sal beslis met u goed gaan.”
16 Laat ons heer asseblief u knegte voor u bevel gee dat hulle ’n geoefende+ harpspeler+ moet soek. En wanneer God se slegte gees oor u kom, moet hy met sy hand speel, en dit sal beslis met u goed gaan.”