1 Kronieke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+
29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+