Levitikus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied. Levitikus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+
3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.
5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+