Numeri 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat. 1 Kronieke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En in dié nag het die woord+ van God tot Natan gekom en gesê: Hebreërs 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+
6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.
1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+