Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word;+ en my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom verwyder+ soos ek dit verwyder het van die een wat voor jou was nie.+

  • 1 Kronieke 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Verder het hy vir my gesê: ‘Jou seun Salomo sal my huis en my voorhowe bou;+ want ek het hom as my seun gekies,+ en ek sal sy vader word.+

  • Hebreërs 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel