Deuteronomium 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+ 1 Kronieke 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want Jehovah is groot en baie lofwaardig,+En hy moet meer as alle ander gode gevrees word.+ Psalm 86:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u is groot en doen wonderbare dinge;+U is God, u alleen.+ Psalm 96:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jehovah is groot+ en baie lofwaardig.Hy is vreesinboesemend bo alle ander gode.+
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+