27 En die koning het verder vir die priester Sadok gesê: “Jy is ’n siener,+ nie waar nie? Keer tog in vrede na die stad terug, en ook jou seun Ahiʹmaäs en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, julle twee seuns, saam met julle.
3 En Dawid, en Sadok+ uit die seuns van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg+ uit die seuns van Iʹtamar, het hulle in afdelings ingedeel vir hulle amp in hulle diens.+