10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+
29 “Manne, broers, dit is geoorloof om met vrymoedigheid van spraak met julle oor die familiehoof Dawid te praat, dat hy gesterf het+ en ook begrawe is, en sy graf is tot vandag toe by ons.
36 Want enersyds het Dawid+ in sy eie geslag die uitdruklike wil van God gedien en ontslaap en is hy by sy voorvaders neergelê en het hy wel verderwing gesien.+
12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.