18 Uiteindelik het die koning vir Doëg+ gesê: “Draai jy om en val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ omgedraai en die priesters aangeval en op dié dag vyf-en-tagtig man doodgemaak+ wat ’n linne-efod+ dra.
11 Toe het die manne van sy stad, die ouer manne en die edeles wat in sy stad gewoon het, gedoen net soos Iseʹbel hulle laat weet het, net soos geskrywe gestaan het in die briewe wat sy aan hulle gestuur het.+