2 Samuel 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek verwek rampspoed teen jou uit jou eie huis;+ en ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle aan jou medemens gee,+ en hy sal beslis by jou vrouens gaan lê voor die oë van hierdie son.+
11 Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek verwek rampspoed teen jou uit jou eie huis;+ en ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle aan jou medemens gee,+ en hy sal beslis by jou vrouens gaan lê voor die oë van hierdie son.+