-
2 Samuel 20:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 Uiteindelik het Dawid in sy huis in Jerusalem gekom.+ Toe het die koning die tien vroue+ geneem, die byvrouens wat hy agtergelaat het om die huis op te pas, en hy het hulle in ’n huis van bewaring gesit, maar hy het hulle van voedsel bly voorsien. En hy het geen gemeenskap met hulle gehad nie,+ maar hulle het tot die dag van hulle dood opgesluit gebly, in ’n weduweeskap met ’n lewende man.
-