1 Samuel 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Na verloop van tyd het Saul berig ontvang dat Dawid na Gat gevlug het, en daarom het hy hom nie weer gaan soek nie.+ 1 Kronieke 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan+ en hulle onderwerp en Gat+ en sy afhanklike dorpe uit die hand van die Filistyne geneem.
4 Na verloop van tyd het Saul berig ontvang dat Dawid na Gat gevlug het, en daarom het hy hom nie weer gaan soek nie.+
18 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan+ en hulle onderwerp en Gat+ en sy afhanklike dorpe uit die hand van die Filistyne geneem.