-
1 Konings 2:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 “En kyk, by jou is Siʹmeï,+ die seun van Gera, die Benjaminiet uit Bahuʹrim,+ en dit was hy wat die dag toe ek na Mahanaʹim+ gegaan het, ’n vloek oor my uitgespreek het met ’n pynlike vervloeking;+ en hý het afgekom om my by die Jordaan te ontmoet,+ sodat ek vir hom by Jehovah gesweer en gesê het: ‘Ek sal jou nie met die swaard doodmaak nie.’+
-