Psalm 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat staan die toorn en laat vaar die woede;+Moenie driftig wees nie; dit is net om kwaad te doen.+ 1 Petrus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.
8 Laat staan die toorn en laat vaar die woede;+Moenie driftig wees nie; dit is net om kwaad te doen.+
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.