Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Die naaktheid van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie.+ Dit is jou vader se naaktheid.

  • Levitikus 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n man wat by sy vader se vrou gaan lê, het die naaktheid van sy vader ontbloot.+ Hulle moet albei vir seker doodgemaak word. Hulle bloed is op hulle.

  • 2 Samuel 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek verwek rampspoed teen jou uit jou eie huis;+ en ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle aan jou medemens gee,+ en hy sal beslis by jou vrouens gaan lê voor die oë van hierdie son.+

  • 1 Konings 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het koning Salomo geantwoord en vir sy moeder gesê: “En waarom vra u Abiʹsag, die Sunammiet, vir Adoʹnia? Vra ook die koningskap vir hom+ (want hy is my broer wat ouer is as ek),+ ja, vir hom en vir die priester Abjaʹtar+ en vir Joab,+ die seun van Seruʹja.”+

  • Job 31:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Laat my vrou dan vir ’n ander man maal,

      En laat ander manne oor haar neerkniel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel