-
2 Kronieke 34:33Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
33 Daarna het Josiʹa al die verfoeilike+ dinge verwyder uit al die landstreke wat aan die kinders van Israel behoort het,+ en hy het almal wat in Israel gevind is, laat diens opneem, om Jehovah hulle God te dien. Al sy dae het hulle nie daarvan afgewyk om Jehovah, die God van hulle voorvaders,+ te volg nie.
-