Levitikus 26:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+ 1 Konings 12:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hy het ’n huis van die hoogtes+ begin maak en priesters aangestel uit die volk in die algemeen, wat nie van die seuns van Levi was nie.+
30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+
31 En hy het ’n huis van die hoogtes+ begin maak en priesters aangestel uit die volk in die algemeen, wat nie van die seuns van Levi was nie.+