12 En omdat hy hom verneder het, het Jehovah se toorn van hom gewyk,+ en hy het nie daaraan gedink om hulle heeltemal te verdelg nie.+ En daar was bowendien goeie dinge in Juda.+
14 “‘En kyk! iemand het die vader geword van ’n seun wat voortdurend al die sondes van sy vader sien wat hy gedoen het, en hy sien dit en doen nie sulke dinge nie.+