1 Konings 14:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Jehovah sal beslis vir hom ’n koning+ oor Israel verwek wat die huis van Jeroʹbeam op die genoemde dag sal uitroei, en waarom nie nou al nie?+ 1 Konings 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, van die huis van Isʹsaskar, het ’n sameswering teen hom begin smee; en Baäsa het hom doodgemaak by Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het, terwyl Nadab en die hele Israel Gibʹbeton beleër het.
14 En Jehovah sal beslis vir hom ’n koning+ oor Israel verwek wat die huis van Jeroʹbeam op die genoemde dag sal uitroei, en waarom nie nou al nie?+
27 En Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, van die huis van Isʹsaskar, het ’n sameswering teen hom begin smee; en Baäsa het hom doodgemaak by Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het, terwyl Nadab en die hele Israel Gibʹbeton beleër het.