Genesis 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Abraham hom na die tent, na Sara toe, gehaas en gesê: “Maak gou! Kry drie sea fynmeel, knie die deeg en maak ronde koeke.”+
6 Toe het Abraham hom na die tent, na Sara toe, gehaas en gesê: “Maak gou! Kry drie sea fynmeel, knie die deeg en maak ronde koeke.”+