2 Konings 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hierop het Eliʹsa vir haar gesê: “Wat sal ek vir jou doen?+ Sê vir my; wat het jy in die huis?” En sy het gesê: “U diensmeisie het hoegenaamd niks in die huis nie, behalwe ’n getuite kruik met olie.”+
2 Hierop het Eliʹsa vir haar gesê: “Wat sal ek vir jou doen?+ Sê vir my; wat het jy in die huis?” En sy het gesê: “U diensmeisie het hoegenaamd niks in die huis nie, behalwe ’n getuite kruik met olie.”+