Deuteronomium 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+ 1 Konings 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die koning het gesweer+ en gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+
29 En die koning het gesweer+ en gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+