1 Konings 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Gaan hiervandaan weg, en jy moet jou na die ooste toe draai en jou by die Keritstroomvallei versteek+ wat oos van die Jordaan is. 1 Konings 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Staan op, gaan na Sarfat,+ wat aan Sidon behoort, en jy moet daar woon. Kyk! Ek sal ’n vrou, ’n weduwee, daar beslis beveel om jou van voedsel te voorsien.”
3 “Gaan hiervandaan weg, en jy moet jou na die ooste toe draai en jou by die Keritstroomvallei versteek+ wat oos van die Jordaan is.
9 “Staan op, gaan na Sarfat,+ wat aan Sidon behoort, en jy moet daar woon. Kyk! Ek sal ’n vrou, ’n weduwee, daar beslis beveel om jou van voedsel te voorsien.”