53 Mag die god van Abraham+ en die god van Nahor+ tussen ons oordeel, die god van hulle vader.” Maar Jakob het gesweer by die Vrees van sy vader Isak.+
9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my vader Abraham en God van my vader Isak,+ o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en na jou familielede en ek sal aan jou goed doen’,+
3 En hy het gesê: “Ek is die ware God,+ die God van jou vader.+ Moenie bang wees om na Egipte af te trek nie, want ek sal jou daar ’n groot nasie maak.+