Numeri 16:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe het Moses gesê: “Hieraan sal julle weet dat Jehovah my gestuur het om al hierdie dade te doen,+ dat dit nie uit my eie hart is nie:+ 2 Samuel 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Ter wille van u woord+ en in ooreenstemming met u hart+ het u al hierdie groot dinge gedoen, om dit aan u kneg bekend te maak.+ Johannes 11:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Ek het weliswaar geweet dat u my altyd verhoor; maar weens die skare+ wat rondom staan, het ek gespreek, sodat hulle kan glo dat u my uitgestuur het.”+
28 Toe het Moses gesê: “Hieraan sal julle weet dat Jehovah my gestuur het om al hierdie dade te doen,+ dat dit nie uit my eie hart is nie:+
21 Ter wille van u woord+ en in ooreenstemming met u hart+ het u al hierdie groot dinge gedoen, om dit aan u kneg bekend te maak.+
42 Ek het weliswaar geweet dat u my altyd verhoor; maar weens die skare+ wat rondom staan, het ek gespreek, sodat hulle kan glo dat u my uitgestuur het.”+