1 Samuel 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hy het gesê: “Dít sal die regmatige deel+ word van die koning wat oor julle sal regeer: Julle seuns sal hy neem+ en hulle vir hom in sy strydwaens+ en by sy ruiters plaas,+ en party sal voor sy strydwaens uit moet hardloop;+ 1 Petrus 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+
11 En hy het gesê: “Dít sal die regmatige deel+ word van die koning wat oor julle sal regeer: Julle seuns sal hy neem+ en hulle vir hom in sy strydwaens+ en by sy ruiters plaas,+ en party sal voor sy strydwaens uit moet hardloop;+
17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+