Job 38:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En Jehovah het Job uit die windstorm+ geantwoord en gesê: Psalm 50:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+ Jesaja 29:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Van die kant van Jehovah van die leërs sal daar aan jou aandag geskenk word met donder en met aardbewing en met ’n groot geluid, stormwind en orkaan, en die vlam van ’n verterende vuur.”+
3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+
6 Van die kant van Jehovah van die leërs sal daar aan jou aandag geskenk word met donder en met aardbewing en met ’n groot geluid, stormwind en orkaan, en die vlam van ’n verterende vuur.”+