16 Hierop het Jehovah vir Moses gesê: “Versamel vir my sewentig manne van die ouer manne van Israel,+ van wie jy weet dat hulle ouer manne en beamptes van die volk is,+ en jy moet hulle na die tent van samekoms neem, en hulle moet daar by jou staan.
18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.