1 Samuel 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+ 2 Samuel 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!” Spreuke 17:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Iemand wat goddeloos is, sal ’n omkoopgeskenk uit die boesem neem+ om die paaie van die reg te buig.+
20 En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!”
23 Iemand wat goddeloos is, sal ’n omkoopgeskenk uit die boesem neem+ om die paaie van die reg te buig.+