16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+
65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+
5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+