Psalm 86:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+ Miga 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+
15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+
18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+