26 En bo die uitspansel wat oor hulle kop was, was iets wat soos saffiersteen gelyk het+ in die gestalte van ’n troon.+ En op die troongestalte was ’n gestalte van iemand wat gelyk het soos ’n mens daarop,+ daar bo.
9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+