2 Kronieke 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab, die koning van Israel, mislei sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En daar is gepraat, die een het dít gesê en die ander het dát gesê.+
19 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab, die koning van Israel, mislei sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En daar is gepraat, die een het dít gesê en die ander het dát gesê.+