2 Kronieke 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan en beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+
21 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan en beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+